Postnet Suite 30

Privaatsak x 8689 Groblersdal

0470

Tel: 082 808 6220

Email: ltlourens@gmail.com

Jou geleentheid spesialis

Dienste

By Okkasie dink ons buite die boks en is ‘n sakpas geleentheid een van ons mikpunte!

Elke geleentheid word uniek beplan sodat die geleentheid en jou begroting bymekaar pas.

Ons dienste sluit die volgende in:

 -beplanning

- koördinering

- blomme

- meubels

- drukwerk 

1/7

Gallery

'n Prentjie is 'n duisend woorde werd.

Kliek hier om meer te sien oor Okkasie geleenthede.

Getuigskrifte

"Weereens baie dankie. Dit was ongelooflik mooi.

Ek sal jou dienste enige tyd aanbeveel."

- Hugo Pierre Cathy