Kayla & Dwayne

"Weereens baie dankie. Dit was ongelooflik mooi.

Ek sal jou dienste enige tyd aanbeveel."

- Hugo Pierre Cathy

Chante & Marco-Pierre

"Tania, jy het al ons verwagtinge oortref! 

Alles was super mooi en niks was vir jou moeite nie.

Jy is ongelooflik en ons is so dankbaar vir alles."

- Paula Vewey

"Tania jy is 'n absolute expert. Baie dankie vir alles."

- Chante Van Eeden

Zandria & Kyle

"Die troue het rerig  beautiful gelyk - die blomme die saal ag sommer alles. Dankie vir al jou hulp, moeite en harde werk.

Ek waardeer dit rerig so baie."

 

- Zandria

"

R ochelle & Enjar

"Ons wil net vreeslik dankie se vir die opmaak van die saal en venue. Jy het uitstekende werk gedoen.

Van die blomme stoele en tafels alles was prentjiemooi gewees. Ons sal dit vir die res van ons lewe onthou. Baie dankie dat jy ook altyd so vinnig gereageer het as ek 'n vraag gehad het. Dit het gehelp om die spanning oor die groot dag so bietjie te verlig.

 

Dit was wonderlik om met 'n geruste hart al my vertroue in jou te stel om ons groot dag 'n sukses te maak. Weereens dankie uit die diepte van ons harte."

- Rochelle & Enjar

Postnet Suite 30

Privaatsak x 8689 Groblersdal

0470

Tel: 082 808 6220

Email: ltlourens@gmail.com