Oor Okkasie

Okkasie is die besbewaarde geheim in dié industrie.

Ons word, as ons klein is geleer om dinge te bere vir ‘n spesiale okkasie – om te lewe is ‘n okkasie en dit moet gevier word. 

 

Okkasie gebruik gesofistikeerde en stylvolle dekorelemente om arms vol herinneringe te skep wat ‘n leeftyd gaan hou.

Maak jou spesiale geleentheid ‘n okkasie deur van 

my gebruik te maak. 

Fyner detail

By Okkasie is dit my voorreg om die visie van

jou funksie ‘n werklikheid te maak.

Hier word idees omskep in realiteit. 

 

Hierdie is ‘n allesomvattende diens wat die gewonder oor jou funksie wegtoor. 

 

Kwaliteit is ononderhandelbaar en dit maak dat Okkasie elke geleentheid gebruik om verwagtings te oortref. 

Postnet Suite 30

Privaatsak x 8689 Groblersdal

0470

Tel: 082 808 6220

Email: ltlourens@gmail.com